browser icon
You are using an insecure version of your web browser. Please update your browser!
Using an outdated browser makes your computer unsafe. For a safer, faster, more enjoyable user experience, please update your browser today or try a newer browser.

Marius Wheeler – Bloemhof Bonanza Wenner!!

Ek het die Karp van 11.55kg gevang met Super Cast Grondvoer as basis. Ek het Dynamite, Promises en Gumtree, F.X gebruik, ek het ook verder Peanuts en Super Cast se Banana Kaboem Mielies gebruik op n Hair Rig. My wen Karp het ek gevang op n enkel Kaboem Mielie op n Hair Rig. My vrou het vyfde gekom met haar 6.06kg Karp, hy het gevat op n dubbel Peanut Rig.

Ek het die Baber van 14.14kg gevang met Slang Wurms. Ek het die Wurms se punte gedoop in Dynamite en Looti van die lyn laat afloop oor die Wurms. Ek het die Baber nodig gehad om te kwalifiseer vir die R100 000. Die
naaswenner was met meer as 400 punte agter my. Die tweede grootste Karp in die kompetiesie was 8.08kg

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Marius Wheeler - Baber van 14.14kg

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


One Response to Marius Wheeler – Bloemhof Bonanza Wenner!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>